Die Piesangskille - Converse
DiePiesangskilleVEVO DiePiesangskilleVEVO
9.45K subscribers
28,262 views
0

 Published On May 2, 2024

'Converse' is nou beskikbaar: https://DiePiesangskille.lnk.to/DieOn...

Volg Ons Op:

Instagram:   / die_piesangskille  
TikTok: https://www.tiktok.com/@diepiesangski...

Lirieke:

Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou

Ek onthou Meiringspoort,
Die rivier, die vallei
En jy wat my so verlei
Ek onthou hoe jy lyk
Toe jy so uit die ruite van my bakkie
Na die berge kyk

Ons was oppad na ’n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na ’n nuwe dorp
Ooo ek kort ’n bietjie meer van jou

Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou

Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in Desember
O I wish I could remember you

Dit was laat daardie aand
Ek en jy, die Karoo woorde verander wyn
Nou dink ek terug hoe dit is
Hoe dit was
En hoe dit kon wees

Ons was oppad na ’n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na ’n nuwe dorp
O ek kort ’n bietjie meer van jou

Dra jy nogsteeds converse
Dra jy nog daai ou blou jeans
Dra jy nogsteeds converse
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou

Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
O…..
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
O I wish I could remember you

#DiePiesanskille #Converse

Music video by Die Piesangskille performing Converse. © 2024 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

http://vevo.ly/kPgIh6

show more

Share/Embed